Gaan na inhoud

Madonna: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
Wutsje (besprekings | bydraes)
huh?
Etiket: Ongedaanmaking
 
(30 wysigings tussenin deur 14 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam = Madonna
| naam = Madonna
|Foto = Madonna by David Shankbone.jpg
| beeld = Madonna by David Shankbone.jpg
| beeldgrootte =
|Foto-onderskrif = Madonna in 2008
|Agtergrondkleur = solo
| dwarsformaat =
| beeldbeskrywing =
|Geboortenaam = Madonna Louise Veronica Ciccone
| beeldonderskrif = Madonna in 2008
|Alias =
| agtergrondkleur = solo
|Oorsprong = [[Bay City]], [[Michigan]], [[VSA]]
| geboortenaam = Madonna Louise Veronica Ciccone
|Geboortedatum =
|Sterftedatum =
| alias =
| geboortedatum = {{GDEO|1958|8|16}}
|Sterfteplek =
|Beroep = Sanger
| geboorteplek =
| oorsprong = [[Bay City, Michigan|Bay City]], [[Michigan]], [[VSA]]
|Genre = Pop, dance, rock, electronic
|Tipe stem = mezzo-soprano
| sterfdatum =
|Instrumente = Stemme, [[kitaar]]
| sterfplek =
| genre = Pop, dans, rock, elektronies
|Aktiewe jare =
|Uitgewer = Warner Bros./Live Nation
| beroep = Sangeres
|Invloede =
| instrument = Stem, [[kitaar]]
| jare_aktief =
|Webwerf = [http://www.madonna.com]
|Last.fm =
| etiket = Warner Bros./Live Nation
|Lirieke =
| assosiasies =
| webwerf = [http://www.madonna.com]
|Huidige_lede =
|Gewese_lede =
| huidige_lede =
|Assosiasies =
| gewese_lede =
|Logo =
}}
}}


'''Madonna Louise Veronica Ciccone''' (gebore [[16 Augustus]] [[1958]]), beter bekend onder haar verhoognaam '''Madonna''', is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[sangeres]], liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die [[Portugal|Portugese]] hoofstad [[Lissabon]] vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in [[Beverly Hills, Kalifornië]] is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.<ref>[https://www.architecturaldigest.com/story/madonnas-former-sunset-boulevard-mansion-can-be-yours-for-dollar35-million?mbid=nl_06172018AM_Weekly&CNDID=53675024&spMailingID=13703374&spUserID=MjY5Njc3MDg5NDA3S0&spJobID=1421460720&spReportId=MTQyMTQ2MDcyMAS2 ''Architectural Digest, 12 Junie 2018: Madonna's Former Sunset Boulevard Mansion Can Be Yours For $35 Million. Besoek op 17 Junie 2018'']</ref>
'''Madonna Louise Veronica Ciccone''' (gebore [[16 Augustus]] [[1958]]), beter bekend onder haar verhoognaam '''Madonna''', is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] sangeres-liedjieskryfster en musikant.


== Toer ==
== Vroeë lewe ==
Met die ontvangs van haar [[vormsel]], 'n Katolieke sakrament, het Madonna die naam Veronica gekies as haar tweede doopnaam. Haar pa, Sylvio (of Tony) Ciccone, is van [[Italiaanse]] afkoms. Haar ma, Madonna Ciccone-Fortin, is van Frans-Kanadese afkoms. Benewens hul dogter Madonna, het hulle nog drie seuns en twee dogters gehad.

Madonna het grootgeword in Rochester Hills en Pontiac, albei naby [[Detroit]], [[Michigan]]. Op vyfjarige ouderdom in 1963 verloor sy haar ma (30), wat aan kanker oorlede is. Sylvio Ciccone trou later weer met die gesin se huishoudster, Joan Gustafson. By haar het Sylvio nog 'n dogter en seun gehad. As kind het Madonna [[klavier]]- en [[ballet]]<nowiki/>lesse geneem. Op skool het sy aktief deelgeneem aan artistieke aktiwiteite. Dit het gou geblyk dat sy 'n talentvolle [[Dans|danseres]] was, die beste danseres op skool.

== Dansloopbaan ==
Madonna het klasse by die Christopher Flynn Dance School in [[Rochester, New York|Rochester]] geneem. Christopher Flynn was Madonna se mentor in die beginjare van haar loopbaan. Hy sterf in die 1990's aan die gevolge van vigs. Madonna betaal vir sy mediese rekeninge en sorg vir hom terwyl hy in New York was vir alternatiewe behandeling, waarvoor sy ook betaal het.

Na hoërskool ontvang sy 'n beurs aan die Universiteit van Michigan. Hier het sy in 1977 moderne dans studeer. Dit was 'n vierjarige kursus. In Julie 1978 neem sy as student deel aan die American Dance Festival by die Duke Universiteit in [[Durham]]. Sy begin dink dat vier jaar op kollege te lank vir haar is en onderbreek haar opleiding en vertrek na [[New York]].

== Diskografie ==
{{div col}}
* ''Madonna'' (1983)
* ''Like a Virgin'' (1984)
* ''True Blue'' (1986)
* ''Like a Prayer'' (1989)
* ''Erotica'' (1992)
* ''Bedtime Stories'' (1994)
* ''Ray of Light'' (1998)
* ''Music'' (2000)
* ''American Life'' (2003)
* ''Confessions on a Dance Floor'' (2005)
* ''Hard Candy'' (2008)
* ''MDNA'' (2012)
* ''Rebel Heart'' (2015)
* ''Madame X'' (2019)
{{div col end}}

== Toere ==

* The Virgin Tour (1985)
* Who's That Girl World Tour (1987)
* Blond Ambition World Tour (1990)
* The Girlie Show World Tour (1993)
* Drowned World Tour (2001)
* Re-Invention World Tour (2004)
* Confessions Tour (2006)
* Sticky & Sweet Tour (2008–09)
* MDNA Tour (2012-13)
* Rebel Heart Tour (2015)

== Bronne ==

* Matthew Rettenmund: Encyclopedia Madonnica. St. Martin’s Press, 1995, ISBN 0-312-11782-5.

* Mick St. Michael: Madonna, In eie Woorde. Palmyra, 2001, ISBN 3-930378-37-X.
* Michael Craig: Who’s That Girl: The Ultimate Madonna Trivia Book. Writers Club Press, 2001.
* Nicole Claro: Madonna. Chelsea House Publishing, 1994, ISBN 0-7910-2355-9.
* Norman King: Madonna: The Book. Morrow, 1991.

== Verwysings ==
{{Verwysings}}


{{Saadjie}}
{{Saadjie}}


{{Normdata}}
[[Kategorie:Amerikaanse musici]]


[[Kategorie:Geboortes in 1958]]
{{Link FA|id}}
[[Kategorie:Lewende mense]]
{{Link FA|ka}}
[[Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu]]
{{Link FA|lv}}
[[Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu]]
{{Link FA|ro}}
[[Kategorie:Amerikaanse sangers]]
{{Link FA|tr}}
{{Link FA|vi}}
{{Link FA|es}}

Huidige wysiging sedert 02:47, 10 April 2023

Madonna
Madonna in 2008
Agtergrondinligting
GeboortenaamMadonna Louise Veronica Ciccone
Gebore16 Augustus 1958 (1958-08-16) (66 jaar oud)
OorsprongBay City, Michigan, VSA
GenresPop, dans, rock, elektronies
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem, kitaar
EtiketteWarner Bros./Live Nation
Webwerf[1]

Madonna Louise Veronica Ciccone (gebore 16 Augustus 1958), beter bekend onder haar verhoognaam Madonna, is 'n Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die Portugese hoofstad Lissabon vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in Beverly Hills, Kalifornië is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.[1]

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Met die ontvangs van haar vormsel, 'n Katolieke sakrament, het Madonna die naam Veronica gekies as haar tweede doopnaam. Haar pa, Sylvio (of Tony) Ciccone, is van Italiaanse afkoms. Haar ma, Madonna Ciccone-Fortin, is van Frans-Kanadese afkoms. Benewens hul dogter Madonna, het hulle nog drie seuns en twee dogters gehad.

Madonna het grootgeword in Rochester Hills en Pontiac, albei naby Detroit, Michigan. Op vyfjarige ouderdom in 1963 verloor sy haar ma (30), wat aan kanker oorlede is. Sylvio Ciccone trou later weer met die gesin se huishoudster, Joan Gustafson. By haar het Sylvio nog 'n dogter en seun gehad. As kind het Madonna klavier- en balletlesse geneem. Op skool het sy aktief deelgeneem aan artistieke aktiwiteite. Dit het gou geblyk dat sy 'n talentvolle danseres was, die beste danseres op skool.

Dansloopbaan

[wysig | wysig bron]

Madonna het klasse by die Christopher Flynn Dance School in Rochester geneem. Christopher Flynn was Madonna se mentor in die beginjare van haar loopbaan. Hy sterf in die 1990's aan die gevolge van vigs. Madonna betaal vir sy mediese rekeninge en sorg vir hom terwyl hy in New York was vir alternatiewe behandeling, waarvoor sy ook betaal het.

Na hoërskool ontvang sy 'n beurs aan die Universiteit van Michigan. Hier het sy in 1977 moderne dans studeer. Dit was 'n vierjarige kursus. In Julie 1978 neem sy as student deel aan die American Dance Festival by die Duke Universiteit in Durham. Sy begin dink dat vier jaar op kollege te lank vir haar is en onderbreek haar opleiding en vertrek na New York.

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • Madonna (1983)
  • Like a Virgin (1984)
  • True Blue (1986)
  • Like a Prayer (1989)
  • Erotica (1992)
  • Bedtime Stories (1994)
  • Ray of Light (1998)
  • Music (2000)
  • American Life (2003)
  • Confessions on a Dance Floor (2005)
  • Hard Candy (2008)
  • MDNA (2012)
  • Rebel Heart (2015)
  • Madame X (2019)

Toere

[wysig | wysig bron]
  • The Virgin Tour (1985)
  • Who's That Girl World Tour (1987)
  • Blond Ambition World Tour (1990)
  • The Girlie Show World Tour (1993)
  • Drowned World Tour (2001)
  • Re-Invention World Tour (2004)
  • Confessions Tour (2006)
  • Sticky & Sweet Tour (2008–09)
  • MDNA Tour (2012-13)
  • Rebel Heart Tour (2015)

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Matthew Rettenmund: Encyclopedia Madonnica. St. Martin’s Press, 1995, ISBN 0-312-11782-5.
  • Mick St. Michael: Madonna, In eie Woorde. Palmyra, 2001, ISBN 3-930378-37-X.
  • Michael Craig: Who’s That Girl: The Ultimate Madonna Trivia Book. Writers Club Press, 2001.
  • Nicole Claro: Madonna. Chelsea House Publishing, 1994, ISBN 0-7910-2355-9.
  • Norman King: Madonna: The Book. Morrow, 1991.

Verwysings

[wysig | wysig bron]