Wikipedia:Beeld van die week
Argief
| ||
---|---|---|
2007 | 2008 | 2009 |
2010 | 2011 | 2012 |
2013 | 2014 | 2015 |
2016 | 2017 | 2018 |
2019 | 2020 | 2021 |
2022 | 2023 | 2024 |
2025 | ||
Hoe word 'n argief aangelê? |
Die meeste van die beelde wat op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word is afkomstig van die Wikimedia Commons, 'n versameling vrye beelde en ander medialêers wat deur alle Wikimedia-projekte gebruik kan word, maar wat ook deur enige ander persoon of instansie gebruik kan word.
Die Wikimedia Commons besit tans meer as tien miljoen lêers, waarvan sommige uitgewys word as spogbeelde. Enige persoon kan 'n rekening by die Wikimedia Commons skep en beelde nomineer vir featured-status of op ander gebruikers se nominasies reageer (Commons:Commons:Featured picture candidates). Die kriteria waarvolgens die Commons se spogbeelde gekies word strek van die tegniese tot die estetiese. Gebruikers wat reeds by 'n ander Wikimedia-projek geregistreer is, soos die Afrikaanse Wikipedia, word ook outomaties by die Wikimedia Commons geregistreer.
Afrikaanse Wikipediane kan ook beelde of ander medialêers by die Commons bydra (sommige doen reeds) en daar kan direk uit enige artikel hier na 'n beeld op die Commons skakel.
Die beelde wat hier verskyn het dus almal reeds spogstatus (featured status) behaal.
Stap vir stap-begeleiding
wysig- Snuffel deur die bestaande spogbeelde van die Wikimedia Commons of nomineer 'n beeld vir spogstatus (dis ook moontlik om ander se nominasies te ondersteun).
- Indien die beeld teks in ander tale as Afrikaans bevat, vertaal dit asseblief voor dit op die voorblad geplaas word.
- Soek 'n artikel wat die onderwerp van die beeld deel, berghaan vir 'n prentjie van 'n berghaan, of amfibie vir 'n prentjie van 'n padda.
- Voeg die beeld by die volgende beskikbare sjabloon (deur op die rooi skakel te kliek), met 'n kort beskrywing, insluitende skakels na relevante artikels. Volg die formaat van die vorige sjablone!
- Onthou om erkenning aan die outeur te gee, selfs al word dit nie deur hom/haar vereis nie.
Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2025 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.
2025
wysigWeek 1 Ingang na die ou hawe van La Rochelle, Charente-Maritime, Frankryk.
Week 2 'n Kolibrie (Chrysozona oenone) vlieg in noordoos-Venezuela.
Week 3 Die blaue Stunde (1890), skildery deur Max Klinger
Week 4 Cirrus uncinus-wolke, ook bekend as merries se sterte, in die oggendhemel.
Week 5
Wikipedia:Voorbladbeeld week 5 2025
besigtig
Week 6
Wikipedia:Voorbladbeeld week 6 2025
besigtig
Week 7
Wikipedia:Voorbladbeeld week 7 2025
besigtig
Week 8
Wikipedia:Voorbladbeeld week 8 2025
besigtig
Week 9
Wikipedia:Voorbladbeeld week 9 2025
besigtig
Week 10
Wikipedia:Voorbladbeeld week 10 2025
besigtig
Week 11
Wikipedia:Voorbladbeeld week 11 2025
besigtig
Week 12
Wikipedia:Voorbladbeeld week 12 2025
besigtig
Week 13
Wikipedia:Voorbladbeeld week 13 2025
besigtig
Week 14
Wikipedia:Voorbladbeeld week 14 2025
besigtig
Week 15
Wikipedia:Voorbladbeeld week 15 2025
besigtig
Week 16
Wikipedia:Voorbladbeeld week 16 2025
besigtig
Week 17
Wikipedia:Voorbladbeeld week 17 2025
besigtig
Week 18
Wikipedia:Voorbladbeeld week 18 2025
besigtig
Week 19
Wikipedia:Voorbladbeeld week 19 2025
besigtig
Week 20
Wikipedia:Voorbladbeeld week 20 2025
besigtig
Week 21
Wikipedia:Voorbladbeeld week 21 2025
besigtig
Week 22
Wikipedia:Voorbladbeeld week 22 2025
besigtig
Week 23
Wikipedia:Voorbladbeeld week 23 2025
besigtig
Week 24
Wikipedia:Voorbladbeeld week 24 2025
besigtig
Week 25
Wikipedia:Voorbladbeeld week 25 2025
besigtig
Week 26
Wikipedia:Voorbladbeeld week 26 2025
besigtig
Week 27
Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2025
besigtig
Week 28
Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2025
besigtig
Week 29
Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2025
besigtig
Week 30
Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2025
besigtig
Week 31
Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2025
besigtig
Week 32
Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2025
besigtig
Week 33
Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2025
besigtig
Week 34
Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2025
besigtig
Week 35
Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2025
besigtig
Week 36
Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2025
besigtig
Week 37
Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2025
besigtig
Week 38
Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2025
besigtig
Week 39
Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2025
besigtig
Week 40
Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2025
besigtig
Week 41
Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2025
besigtig
Week 42
Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2025
besigtig
Week 43
Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2025
besigtig
Week 44
Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2025
besigtig
Week 45
Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2025
besigtig
Week 46
Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2025
besigtig
Week 47
Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2025
besigtig
Week 48
Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2025
besigtig
Week 49
Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2025
besigtig
Week 50
Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2025
besigtig
Week 51
Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2025
besigtig