Deel op WhatsApp Status fotoâs, videoâs, stemnotas en teks met jou mense. Verpersoonlik dit met plakkers, GIFâs en meer. Dit sal nĂĄ 24 uur nie meer vir ander mense sigbaar wees nie.
Met plakkers, avatars, GIFâs en oorgelegde teks het jy al die kreatiewe opsies tot jou beskikking om jouself uit te druk, kreatief te raak en die werklike jy te deel.
Hou almal vir wie jy lief is op datum en noem hulle in jou status wanneer jy iets het wat jy wil hĂȘ hulle moet sien. Hulle kan daarvan hou en daarop antwoord om ân gesprek aan die gang te sit.
Jou status is joune om te deel. Wanneer jy plaas, besluit jy wie dit kan sien, sodat jy jou agter-die-skerms-tonele met ekstra gemoedsrus kan deel.