Gaan na inhoud

tydens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
tydens
ty•dens
Gedurende; binne die genoemde tyd.
Selfoongebruik tydens bestuur word as uiters gevaarlik beskou.

    Sinonieme

gedurende

    Vertalings

  Vertalings:    tydens
Engels: during(en)
Nederlands: tijdens(nl)