slavin
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slavin | slavinne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slavinnetjie | slavinnetjies |
- Hulp:IPA: [ˈslɑː.vən]
- sla•vin
- 'n Vroulike slaaf; diensmeisie; 'n vrou wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.
- Abraham het ook 'n seun genaamd Ismael by Hagar, Sara se slavin, gehad.
Vertalings: slavin | |||
---|---|---|---|