sit
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sit |
Verlede Tyd | ek | het gesit |
-
(lêer)
- Op die sitvlak verkeer; in 'n sittende posisie wees.
- Op 'n plek plaas.
- Tronkstraf uitdien.
- 'n Posisie beklee.
- Sit asseblief.
- Ek sit jou sleutels op die tafel.
- As jy steel gaan jy lank sit.
- Piet sit op die komitee.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|