negatief
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | negatief | negatiewe | negatiefs | |
Vergrotend | negatiewer | negatiewers | ||
Oortreffend | negatiefste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
die negatiefste |
- IPA: [niə̯χɑˈtif, niə̯χəˈtif], meervoud: [niə̯χɑˈtivə, niə̯χəˈtivə]
- stellend: [niə̯χɑˈtif, niə̯χəˈtif], attributief: [niə̯χɑˈtivə, niə̯χəˈtivə], partitief: [niə̯χɑˈtifs, niə̯χəˈtifs]
- vergrotend: [niə̯χɑˈtivər, niə̯χəˈtivər], partitief: [niə̯χɑˈtivərs, niə̯χəˈtivərs]
- oortreffend: [niə̯χɑˈtifstə, niə̯χəˈtifstə]
- نَِیخَتِیفْ , meervoud: نَِیخَتِیڤِی
- stellend: predikatief: نَِیخَتِیفْ , attributief: نَِیخَتِیڤِی , partitief: نَِیخَتِیفْسْ
- vergrotend: نَِیخَتِیڤِرْ , partitief: نَِیخَتِیڤِرْسْ
- oortreffend: نَِیخَتِیفْسْتِی
- Ontkennend.
- Nie-positief, teenoorgesteld van positief.
Vertalings: negatief | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
negatief | negatiewe |
- Die ontwikkelnde plaat waarvan 'n foto, film afgedruk word.
- Ontkenning.
- Ontkennende taalvorm of uitdrukking.
- 2. ontkenning
- 3. ontkenningswoord
Vertalings: negatief | |||
---|---|---|---|