geologie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geologie | — |
- Van Grieks γη- (ge-, "die aarde") en λογος (logos, "woord", "rede").
- geo•lo•gie
- (wetenskap) Die studie van die aarde, sy samestelling, struktuur, fisiese eienskappe, geskiedenis en die prosesse wat hom vorm.
- Die praktiese waarde van geologie lê in die ontsluiting van die wetenskap ten voordeel van die mens.
Vertalings: geologie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geologie.