dier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dier | diere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
diertjie | diertjies |
-
(lêer)
- (biologie) 'n Organisme wat tot die biologiese koninkryk Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.
- Die Afrikaanse woord dier sluit oor die algemeen mense uit – gewoonlik word soogdiere en ander gewerweldes bedoel; die biologiese definisie verwys na alle lede van die koninkryk Animalia – so uiteenlopend soos sponse, jellievisse, insekte en mense.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dier.
Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
---|---|---|
Lidwoord | naby | veraf |
de | deze | die |
het | dit | dat |
Verboë vorme (*verouderd) | ||
dezes* | diens | |
dezer* | dier* | |
dezen | dien* |
- Hulp:IPA: [ˈdir]
-
(lêer)
- (verouderd) Genitief enkelvoud vroulik van die: daardie se, daardie s'n, haar.
- (verouderd) Genitief meervoud van die: daardie se, daardie s'n, hulle.
- 1.: «Mr. X heeft in deze procedure een zus van klager en dier echtgenoot bijgestaan.(2005)[1]»
- Mr. X het in hierdie prosedure 'n suster van die klaer en dié se eggenoot bygestaan.
- 2.: «Evenmin […] nam men bij de verzorging der weezen het belang dier vader- en moederloozen ter harte, […] (1870)[2]»
- ↑ Juridische databank (nl)
- ↑ De Oude Tijd, Deel 3David van der Kellen (Jr.), A.C. Kruseman, 1870
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dier o | dieren |
Verkleinwoord | diertje | diertjes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Verouderd in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Biologie in Nederlands