Noord-Ierland
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Ierland | — |
Woordafbreking
- Noord-Ier•land
Pleknaam
Betekenisse
- (land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Ierland in die noordweste van Europa.
Voorbeeldsinne
- Noord-Ierland is volgens die Wet op die Regering van Ierland in 1920 gestig en het, net soos Skotland en Wallis, oor sy eie regering beskik.
Vertalings
Vertalings: Noord-Ierland | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noord-Ierland.