Gaan na inhoud

kater

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Jcwf (Besprekings | bydraes) op 01:19, 9 Junie 2023 (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|kater|katers||}} {{-woordafbreking-}} :ka•ter {{-s.nw-}} {{betekenisse}} #{{soogdiere|af}} Manlike kat. #Die onaangename gevolge van oormatige drinkery {{voorbeeldsinne}} {{byv-1|As jy bekommerd is oor hoe om jou kat te versorg nadat hy of sy gesaai is (kat) of gekastreer (''' kater'''), moenie bang wees nie!<ref>[https://nemuchtorstont.ru/diere/9344-sorg-vir-jou-kat-na-sterilisasie-of-kastrasie.html Sorg vir jou kat na sterilisasie of kas...')
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  kater     katers  
ka•ter
  1. (soogdiere) Manlike kat.
  2. Die onaangename gevolge van oormatige drinkery
  1. As jy bekommerd is oor hoe om jou kat te versorg nadat hy of sy gesaai is (kat) of gekastreer ( kater), moenie bang wees nie![1]
  2. 'n Kater is jou liggaam se manier om te sê jy het te veel gedrink. [2]

    Sinonieme

  1. mannetjieskat
  2. Dikkop, haarpyn, babelas

    Vertalings

  Vertalings:   Manlike kat
Engels: tomkat(en)
Nederlands: kater(nl) m
  Vertalings:   Haarpyn
Engels: hangover(en)
Nederlands: kater(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kater.