Uretaan
Voorkoms
Uretaan kan verwys na:
- Etielkarbamaat, 'n chemiese verbinding wat 'n ester van karbamiensuur is
- Poliuretaan, 'n polimeer wat bestaan uit 'n ketting van organiese eenhede wat deur karbamaat (uretaan)-skakels verbind word
- Karbamaat, 'n organiese verbinding afkomstig van karbamiensuur