Gaan na inhoud

Universiteit van Namibië

Koördinate: 22°36′40″S 17°03′27″O / 22.61111°S 17.05750°O / -22.61111; 17.05750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Universiteit van Namibië
Ingang van die Hifikepunye Pohamba- kampus van die Universiteit van Namibië in Ongwediva

Leuse in Afrikaans:Innovasie en akademiese uitnemendheid
Leuse in Engels:Innovation and Academic Excellence
Gestig:1992
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Hifikepunye Pohamba
Personeel:660
Studentetal:10 400
Ligging:Windhoek met 'n kampus in Oshakati
22°36′40″S 17°03′27″O / 22.61111°S 17.05750°O / -22.61111; 17.05750
Kampus:Beide stedelike en landelike
Webtuiste:unam.na

Die Universiteit van Namibië (Engels: University of Namibia of UNAM) is 'n universiteit geleë in Windhoek, Namibië en is die oudste universiteit in Namibië.

Die hoofkampus is in Pionierspark geleë.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]