Gaan na inhoud

Toringvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Toringvalk
Aandvalk
'n Volwasse mannetjie in Duitsland,
en 'n roepende broeipaar in Spanje
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. tinnunculus
Binomiale naam
Falco tinnunculus
Linnaeus, 1758
Subspesies

Omtrent 11

Europese en aanliggende verspreiding (ooswaarts tot in Siberië, en suidwaarts tot in Oos-Afrika)

     nie-broeiende somerbesoeker      heeljaar aanwesig

Sinonieme

Falco rupicolus Daudin, 1800
Falco tinnunculus interstictus (lapsus)

Die toringvalk (Falco tinnunculus) is 'n roofvoël wat aan die familie van valke (Falconidae) behoort. Die Latynse naam tinnunculus beteken "rinkelend", na aanleiding van die voëls se roep. In Engels staan die spesie as die common kestrel of Eurasian kestrel bekend. Die kransvalk is eens as 'n suidelike subspesie van hierdie kastrel gereken. Die roepe van die twee spesies is egter onderskeibaar, en by die toringvalk verskil die mannetjies en wyfies opsigtelik van mekaar. Die mannetjie het 'n grys kop en slegs 'n terminale swart band oor die stert, terwyl die wyfie se kop gestreep, en haar stertvere van bo tot onder geband is.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]