Soutpansberg-aalwyn
Voorkoms
Soutpansberg-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. petrophila
|
Binomiale naam | |
Aloe petrophila Pillans, 1933
|
Soutpansberg-aalwyn (Aloe petrophila) is 'n aalwyn wat endemies aan Limpopo is waar dit in die Soutpansberg voorkom. Die aalwyn is seldsaam en daar is een populasie wat in 'n 5 km2 gebied voorkom. Die aalwyn is stamloos en blom in Mei tot Junie. Daar is witkolle op die blare.