Skylar Stecker
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skylar Stecker | |
Geboorte | 24 April 2002 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skylar Stecker (gebore 24 April 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Austin & Ally (2011), Super Fun Night (2013), en Vevo Idol Insider (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Austin & Ally
- 2013: Super Fun Night
- 2014: Vevo Idol Insider
Video's
[wysig | wysig bron]- 2015: Holiday Music Special