Scott Plank
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Scott Plank | |
Geboortenaam | Scott Chapman Plank |
---|---|
Geboorte | 11 November 1958 |
Sterfte | 24 Oktober 2002 (op 43) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Scott Plank (11 November 1958 – 24 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente American Strays (1996) en Holes (2003), en in die televisiereeks Strange Luck (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Panama Sugar
- 1994: Saints and Sinners
- 1995: Without Evidence
- 1996: American Strays
- 1997: Moonbase
- 2003: Holes
- 2005: Guns Before Butter
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Sons and Daughters
- 1995: Strange Luck
- 1998: Air America
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Desert Rats
- 1989: L.A. Takedown
- 1993: Dying to Remember
- 1996: Co-ed Call Girl
- 1999: Three Secrets
- 2001: The Flying Dutchman