Pluto (dubbelsinnig)
Voorkoms
Pluto kan moontlik na een van die volgende verwys:
- Pluto (dwergplaneet), 'n dwergplaneet in ons Sonnestelsel.
- Pluto (mitologie), die Romeinse god van die onderwêreld en heerser van die doderyk.
- Pluto (Okeanied), 'n dogter van Okeanos en een van die maats van Persefone.
- Pluto (moeder van Tantalos), die moeder van Tantalos en dogter van óf Kronos óf Zeus.
- Pluto (Disney), 'n karakter in Disney-animasierolprente.