Gaan na inhoud

Nymphaea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Nymphaea
Nymphaea alba
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Orde: Nymphaeales
Familie: Nymphaeaceae
Genus: Nymphaea
L., (1753), nom. cons.
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Castalia Salisb.
  • Leuconymphaea Kuntze
  • Ondinea Hartog

Nymphaea (waterlelies) is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Nymphaeaceae. Die genus is inheems aan al die kontinente behalwe Antarktika.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 65 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]