Nate Dushku
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nate Dushku | |
Geboortenaam | Nathaniel Mark Dushku |
---|---|
Geboorte | 8 Junie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nate Dushku (gebore 8 Junie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antitrust (2001) en The Alphabet Killer (2008), en in die televisiereekse Felicity (1998) en Dollhouse (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Antitrust
- 2002: Reality Check
- 2003: Learning Curves
- 2008: The Alphabet Killer
- 2009: Blood Night: The Legend of Mary Hatchet
- 2012: Art = (Love)²
- 2015: Dear Albania
- 2016: Stalled
- 2018: Mapplethorpe
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Felicity
- 2009: Dollhouse
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Wolf Girl
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Geri Body Yoga