Markus Aurelius
Voorkoms
Markus Aurelius | |
---|---|
16de Keiser van die Romeinse Ryk | |
Borsbeeld van Markus Aurelius.
| |
Regeer | 8 Maart 161 - 169 (met Lucius Verus) 169 - 177 (alleen) 177 - Maart 180 (met Commodus) |
Volle naam | Marcus Aelius Aurelius Verus Caesar |
Gebore | 26 April 121; Rome, Romeinse Ryk |
Oorlede | 17 Maart 180; Vindobona of Sirmium (op 58) |
Begrawe | Mausoleum van Hadrian, Rome |
Voorganger | Antoninus Pius |
Opvolger | Commodus (alleen) |
Adellike huis | Nerva-Antonynse dinastie |
Vader | Marcus Annius Verus |
Moeder | Domitia Lucilla |
Eggenoot | Faustina die jongere |
Kinders | 13 (Commodus Marcus Annius Verus Antoninus Lucilla) |
Marcus Aurelius Antoninus (26 April 121 – 17 Maart 180) was 'n Romeinse keiser vanaf 161 tot 180. Hy het saam met Lucius Verus as mede-keiser regeer vanaf 161 tot Verus se dood in 169 en saam met Commodus vanaf 177 tot en met sy dood in 180.[1]
In die 170s n.C. het die Romeinse keiser Marcus Aurelius twaalf 'boeke' van morele aforismes in Grieks neergepen. Hierdie sogenaamde Meditasies bied 'n uitdaging aan die vertaler weens die onewe aard van die materiaal - soms staccato, soms ietwat warrig; soms filosofies-teoreties, dan weer prakties.[2]
Aurelius se Meditasies is direk uit die Grieks na Afrikaans vertaal deur Francois Bredenkamp, 'n klassikus verbonde aan die TUT, en in 2007 is die boek deur Protea Boekhuis uitgegee.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Swart, Marius J.: Raar leiers. Stellenbosch: U.U.B., 1967.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Birley, Anthony R. 1987 [1966]. Marcus Aurelius: a biography. Routledge, London. ISBN 0-415-17125-3
- ↑ https://journals.co.za/content/classic/51/1/EJC27250