Gaan na inhoud

Lys van Kanadese berge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die oorgrote meerderheid van die berge in Kanada lê in die westelike provinsies van British Columbia, Alberta, en die Yukon Territory. Die land se hoogste berg, die Mount Logan is 5 959 meter hoog.

Castle Mountain
Grotto Mountain
Mount Assiniboine
Mount Robson
The Black Tusk
Snow Dome and Dome-gletser
Bishop's Mitre
Mount Asgard
Mount Odin sneeu en ys
Mount Logan, Hoogste berg in Kanada
Mount Saint Elias, 2de hoogste berg in Kanada