Logan Miller
Voorkoms
Logan Miller | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Logan Miller is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghosts of Girlfriends Past (2009), Scouts Guide to the Zombie Apocalypse (2015), Before I Fall (2017), en Love, Simon (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Ghosts of Girlfriends Past
- 2009: Arthur and the Revenge of Maltazard
- 2013: Deep Powder
- 2013: +1
- 2015: Scouts Guide to the Zombie Apocalypse
- 2015: Take Me to the River
- 2016: The Good Neighbor
- 2017: Before I Fall
- 2018: Love, Simon
- 2018: Prey
- 2018: You Can Choose Your Family
- We Summon the Darkness
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: I'm in the Band
- 2012: Ultimate Spider-Man
- 2014: Growing Up Fisher
- 2017: DCS
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: The Norton Avenue All-Stars