LUSAC-11
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
LUSAC-11 | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig |
Vervaardiger | Engineering Division/Packard |
Ontwerp deur | Georges Lepère |
Nooiensvlug | 15 Mei 1918 |
Hoofgebruiker | United States Army Air Service |
Aantal gebou | 30 |
Die LUSAC-11 is 'n Amerikaanse dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was in Frankryk ontwerp maar in Amerika vervaardig. Die naam LUSAC is die akroniem vir (Lepère United States Army Combat).
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Liberty 12 waterverkoelde V-tipe enjin |
Kraglewering per motor | 425 perdekrag |
Vlerkspan | 12,67 m |
Lengte | 7,7 m |
Hoogte | 3,22 m |
Vlerkoppervlakte | 38,61 m2 |
Maksimum opstygmassa | 1,699 kg |
Maksimum snelheid | 218 km/h op seevlak |
Operasionele hoogte | 6 157 m |
Togafstand | 515 km |
Bewapening | Twee 7.62mm Marlin masjiengewere bo op die vlerk twee (7.62mm) Lewis-masjiengewere agter in kajuit |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Fighters 1914-1919: Attack and Training Aircraft, Kenneth Munson, 2004, ISBN 978-0-753721-73-5