Klas 36-000-diesellokomotief
Voorkoms
SAR No. 36-013 (hier nuut oorgeverf in Transnet Freight-kleure) by Milnerton, Kaapstad, Nov 2013 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Diesel-elektries |
Ontwerper | General Electric |
Vervaardiger | SA GE-DL Lokomotiefgroep |
Serienommer | 40420-40519 (36-001 tot 36-100) 41380-41399 (36-101 tot 36-120) 40586-40589 (36-121 tot 36-124) [1] |
Model | GE SG10B |
Klas | Klas 36-000 |
Vervaardig | 1975-1981 |
Aantal gebou | 124 |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Bo'Bo' |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Bogies | 2.082 m |
Wielbasis | 10.782 m |
Lengte | 15.151 m |
Breedte | 2.727 m |
Hoogte | 3.924 m |
Asbelasting | 18 250 kg |
Lokomotiefmassa | 72 000 kg |
Aandrywing | |
Brandstof | Diesel |
Brandstofkapasiteit | 2200 l |
Primêre aandrywing | GE 7FDL-8 vierslag V8 |
Enjin o.p.m. | 385 rpm luier 1 050 rpm maksimum |
Enjintipe | Vierslagdieselenjin |
Belugting | GE 1408 turboaanjaer |
Generator | Gs 10 pool GE 5GT-581C15 |
Traksiemotors | Vier GE 5GE-761-A13 gs 4 pool * 665 A 1 uur * 655 A aanhoudend teen 15 km/h |
Silinders | V8 |
Transmissie | 92/19 ratverhouding |
Veelvuldige werking | 4 maksimum |
Werkverrigting | |
Maksimumspoed | 100 km/h |
Kraglewering | 875 kW wegtrek 800 kW aanhoudend |
Trekkrag | 176 kN wegtrek 141 kN teen 14 km/h |
Hegfaktor | 25% wegtrek 20% aanhoudend |
Lokomotiefremme | 28-LAV-1 |
800 l hoofreservoir Kompressor: 0.033 m3/s Uitlaatkapasiteit teen hoë luierspoed: 0.130 m3/s | |
Lokoremkrag | 70% verhouding teen 345 kPa remsilinderdruk |
Veiligheidstelsels | Waakkontrole Twee stasiekontroles |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë Spoornet Transnet Freight Rail |
Aantal in klas | 124 |
Vlootnommer(s) | 36-001 tot 36-124 |
Plek gebruik | KwaZulu-Natal en die ou Wes-Transvaal |
Afleweringsdatum | 1975-1981 |
Eerste tog | 1975 [2] |
Klas 36 is 'n tipe diesellokomotief - tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik word vir rangeerwerk. Dit is ontwerp as 'n Bo-Bo (twee 2-as draaistelle met 'n elektriese motor elk per as). Die 36-000 reeks is deur General Electric gebou vanaf 1975. Hulle is toegerus met 'n vierslag V8 turboaangedrewe en na-verkoelde dieselenjin wat 'n gelykstroomgenerator en vier traksiemotors, wat op die aste geïnstalleer is, aandryf. Hulle is tipe SG10B genoem deur die vervaardiger en het 'n maksimum veilige snelheid van 100 km/h. Hulle doen diens in KwaZulu-Natal en die ou Wes-Transvaal. [3]
Al die lokomotiewe in die klas beskik oor dinamiese remme en tussen-draaistel beheerskakels.
-
SAR Nr. 36-052 in Swartkops, Port Elizabeth, 17 Oktober 2009
-
SAR Nr. 36-003 ondergaan 'n opgradering by Transwerke in Bloemfontein, Vrystaat, 7 April 2006
-
SAR Nr. 36-001 in Stikland, Kaapstad, 23 Mei 2007
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 36-000.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 36-200.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Middleton-SA Loco Guide, p. 38, 43
- ↑ South African Railways Index and Diagrams: Electric and Diesel Locomotives, 610mm and 1065mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1st ed.). Kaapstad: Struik. pp. 142–143. ISBN 0 86977 211 2.