Kategorie 5 kabel
Kategorie 5 kabel, (ook: Cat5 / Cat5e), is 'n gedraaide draadpaarkabel wat ontwerp is om 'n hoë mate van integriteit in elektriese seine te verseker. Baie sulke kabels is onafgeskerm, maar kan ook soms met 'n afskermingskede voorsien word. Die Kategorie 5-spesifikasie is vervang met die Kategorie 5e spesifikasie. Hierdie soort kabel word dikwels gebruik in kabels vir rekenaarnetwerke soos Ethernet en word ook gebruik om baie ander seine te dra soos vir basiese telefoniese dienste.
Gebruik en bedradingsmetodes
[wysig | wysig bron]
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Kategorie 5 (Cat5)
[wysig | wysig bron]Die oorspronklike spesifikasie vir kategorie 5 cable was in ANSI/TIA/EIA-568-A gespesifiseer, met klassifikaasie in TSB-95. Hierdie dokumente spesifiseer die dienslewering-karakteristieke en toets-benodighede vir frekwensies tot 100 MHz.
Kategrie 5 kabels sluit vier gedraaide draadpare in 'n enkele kabelomhulsel in.
Sien ook:
- Gedraaide draadpaar (UTP, STP)
- Kategorie 6 kabel vir spoed tot 1000Mbps/1Gbps (1000T-base)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Cable your own house Geargiveer 25 November 2007 op Wayback Machine - written in 1999 and does have some out of date information.
- Wiring up Cat 5
- Ethernet pinout guide
- Structured cabling instructions
- How to create your own Ethernet Cables
- Wiring telephones over structured cabling Geargiveer 19 November 2007 op Wayback Machine