Kasnäs
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kasnäs is 'n dorp in die munisipaliteit van Kimitoön, Finland. Dit behoort tot die argipel van Hitis. Blåmusslan, een van twee inligtingsentrums van die Argipel Nasionale Park, is hier geleë. Die bote na die argipel van Hitis, insluitend Vänö en Tunnhamn, vaar hiervandaan. Daar is ook 'n spahotel en 'n klein seilboothawe vir gaste en besoekers aan Kasnäs.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die Besoekersentrum Blåmusslan Geargiveer 11 Julie 2009 op Wayback Machine
- Kasnäs Argipel Spa Geargiveer 20 Desember 2008 op Wayback Machine