Gaan na inhoud

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
John Glenn Columbus Internasionale Lughawe
internasionale lughawe, lughawe, kommersiële verkeer vliegveld
Datum van stigting of ontstaan8 Julie 1929Wysig
Vernoem naColumbus, John GlennWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidColumbusWysig
Geografiese ligging39°59′53″N 82°53′31″WWysig
OperateurColumbus Regional Airport AuthorityWysig
Openingsdatum8 Julie 1929Wysig
Plek wat deur vervoerspilpunt bedien wordColumbusWysig
Amptelike webwerfhttps://flycolumbus.com/Wysig
Toestand van gebruikin gebruikWysig
Aanloopbaan10L/28R, 10R/28LWysig
FAA airport codeCMHWysig
IATA-lughawekodeCMHWysig
ICAO-lughawekodeKCMHWysig
Map

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe (IATA: CMH, ICAO: KCMH, FAA LID: CMH) is 'n internasionale lughawe 10 km oos van die middestad van Columbus, Ohio geleë. Dit was voorheen bekend as Port Columbus Internasionale Lughawe en word bestuur deur die Columbus Regional Airport Authority, wat ook toesig hou oor bedrywighede by Rickenbacker Internasionale Lughawe en Bolton Field. Die lughawekode "CMH" staan vir "Columbus Municipal Hangar," die oorspronklike naam van die lughawe.[1]

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe is hoofsaaklik 'n passasierslughawe. Dit verskaf daagliks 148 direkte vlugte na 31 lughawens via nege lugrederye.[2]

Die Ou Port Columbus Terminaal, die lughawe se eerste beheertoring en terminaal
Die huidige beheertoring, in 2004 voltooi.

Fasiliteite

[wysig | wysig bron]
Die lughawe in 1987, hoofsaaklik soos dit vandag daar uitsien

Terminaal

[wysig | wysig bron]

John Glenn Columbus Internasionale Lughawe het een terminaal met drie gange, en 'n totaal van 34 hekke.[3] Nie-voorafgeklaarde internasionale vlugte word in Gang C verwerk, wat die lughawedoeanefasiliteit bevat.

Statistiek

[wysig | wysig bron]

Top bestemmings

[wysig | wysig bron]
Besigste binnelandse roetes vanaf CMH (Junie 2022 - Mei 2023) [4]
Rang Stad Passasiers Lugrederye
1 Atlanta, Georgia 371 000 Delta, Southwest
2 Orlando, Florida 259 000 Frontier, Southwest, Spirit
3 Chicago–O'Hare, Illinois 236 000 American, United
4 Denver, Colorado 214 000 Frontier, Southwest, United
5 Dallas/Fort Worth, Texas 211 000 American
6 Charlotte, Noord-Carolina 183 000 American
7 Chicago-Midway, Illinois 170 000 Southwest
8 New York–LaGuardia, New York 149 000 American, Delta
9 Las Vegas, Nevada 135 000 Southwest, Spirit
10 Washington-Nasionaal, DC 121 000 American, Southwest

Lugdiens markaandeel

[wysig | wysig bron]
Lugdiensmarkaandeel (Januarie–Desember 2022) [5]
Rang Redery Passasiers Persentasie
1 Southwest Airlines 2 484 000 34,71%
2 Republic Airways 1 064 000 14,87%
3 Delta Air Lines 621 000 8,67%
4 American Airlines 794 000 11,09%
5 Spirit Airlines 507 000 7,09%
6 Alaska Airlines 47 143 1,45%
7 Frontier Airlines 46 425 1,43%
8 Air Canada Express 9 500 0,29%

Jaarlikse passasiersverkeer

[wysig | wysig bron]
Jaarlikse passasiersverkeer by CMH 1994–tans[6][7]
Jaar Passasiers Jaar Passasiers Jaar Passasiers
1994 5 439 820 2004 6 232 332 2014 6 355 974
1995 5 636 549 2005 6 611 575 2015 6 795 978
1996 6 275 587 2006 6 733 990 2016 7 324 180
1997 6 517 222 2007 7 719 340 2017 7 576 592
1998 6 420 037 2008 6 910 045 2018 8 141 656
1999 6 541 851 2009 6 233 485 2019 8 637 108
2000 6 882 485 2010 6 366 191 2020 3 269 127
2001 6 670 897 2011 6 378 722 2021 5 822 322
2002 6 741 354 2012 6 350 974 2022 7 455 031
2003 6 252 061 2013 6 236 528

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Airport ABCs: An Explanation of Airport Identifier Codes". skygod.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2009. Besoek op 22 Julie 2007.
  2. "2020 Sample Flight Schedule" (PDF). Columbus Regional Airport Authority. Maart 2020. Besoek op 4 April 2020.
  3. "Terminal Maps". Flycolumbus.com. Besoek op 13 Maart 2021.
  4. "RITA – BTS – Transtats". Bureau of Transportation Statistics. Besoek op 21 Augustus 2023.
  5. Katz, Ezra (28 Januarie 2020). "Fly Columbus Traffic Report". Columbus Regional Airport Authority. Besoek op 4 April 2020.
  6. "Columbus Regional Airport Authority" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Desember 2010.
  7. "CMH Airline Statistics | Flight Stats at John Glenn International". Flycolumbus.com (in Engels). Besoek op 3 Februarie 2022.