John Carter (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Carter | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1967–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Carter (26 November 1927 – 23 Mei 2015) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Andromeda Strain (1971), Scarface (1983), en Celebrity (1998), en in die televisiereeks Barnaby Jones (1973).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: The Andromeda Strain
- 1973: The Doll Squad
- 1983: Scarface
- 1998: Celebrity
- 1999: Swimming on the Moon
- 2006: The Hoax
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1971: The Smith Family
- 1972: Return to Peyton Place
- 1973: Barnaby Jones
- 1974: Kodiak
- 1976: Sara
- 1989: Hardball
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Death in Space