Houtvark (astrologie)
Voorkoms
乙亥
Die Houtvark (乙亥, yǐhài) is die 12de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ) – die element Hout en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtvarkjaar het in 1995 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 31 Januarie 1995 tot 18 Februarie 1996.
Houtvarkjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houtvarkjare:
Jare van die Houtvark | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2686 v.C. | 2626 v.C. | 2566 v.C. | 2506 v.C. | 2446 v.C. | 2386 v.C. | 2326 v.C. | 2266 v.C. | 2206 v.C. | 2146 v.C. |
10 | 2086 v.C. | 2026 v.C. | 1966 v.C. | 1906 v.C. | 1846 v.C. | 1786 v.C. | 1726 v.C. | 1666 v.C. | 1606 v.C. | 1546 v.C. |
20 | 1486 v.C. | 1426 v.C. | 1366 v.C. | 1306 v.C. | 1246 v.C. | 1186 v.C. | 1126 v.C. | 1066 v.C. | 1006 v.C. | 946 v.C. |
30 | 886 v.C. | 826 v.C. | 766 v.C. | 706 v.C. | 646 v.C. | 586 v.C. | 526 v.C. | 466 v.C. | 406 v.C. | 346 v.C. |
40 | 286 v.C. | 226 v.C. | 166 v.C. | 106 v.C. | 46 v.C. | 15 | 75 | 135 | 195 | 255 |
50 | 315 | 375 | 435 | 495 | 555 | 615 | 675 | 735 | 795 | 855 |
60 | 915 | 975 | 1035 | 1095 | 1155 | 1215 | 1275 | 1335 | 1395 | 1455 |
70 | 1515 | 1575 | 1635 | 1695 | 1755 | 1815 | 1875 | 1935 | 1995 | 2055 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 766 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houthond (甲戌) |
Houtvark (乙亥) | Volgende teken Vuurrot (丙子) → |