Gwendoline Christie
Voorkoms
Gwendoline Christie | |
Geboortenaam | Gwendoline Tracey Philippa Christie[1][2] |
---|---|
Geboorte | 28 Oktober 1978 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gwendoline Christie (gebore 28 Oktober 1978) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), Star Wars: The Force Awakens (2015), en Star Wars: The Last Jedi (2017), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[3]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: The Time Surgeon
- 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2
- 2015: Star Wars: The Force Awakens
- 2017: Star Wars: The Last Jedi
- 2018: The Darkest Minds
- 2018: In Fabric
- 2019: The Personal History of David Copperfield
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Seven Ages of Britain
- 2011: Game of Thrones
- 2012: Wizards vs. Aliens
- 2012: Clevver News Feed
- 2022: The Sandman
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Star Wars: The Force Awakens World Premiere Red Carpet
- 2017: Live from the Red Carpet of Star Wars: The Last Jedi
- 2017: Star Wars: The Last Jedi Cast Live Q&A
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Game of Thrones: Season 2 - In Production, Belfast
- 2012: Game of Thrones: Season 2 - Invitation to the Set
- 2012: Game of Thrones: Destinations of Season 2
- 2016: The Force Awakens: Force for Change
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gwendoline Christine, Christie Ventures Ltd; beta
.companieshouse .gov .uk /company /08212974 /persons-with-significant-control - ↑ "England and Wales Birth Index 1916–2005". Ancestry.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2012. Besoek op 5 Oktober 2014.
- ↑ "'Game of Thrones' neem voortou by Emmy-nominasies". Maroela Media. 17 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 17 Julie 2019.