Gebruikerbespreking:Mukdro
Welkom
[wysig bron]
|
Welkom hier by ons! Oesjaar (kontak) 19:15, 2 Maart 2021 (UTC)
Nedersettings in Nederland
[wysig bron]Kan jy dalk help met die: Lys van nedersettings in Nederland? Groete! Oesjaar (kontak) 20:23, 2 Maart 2021 (UTC)
Bronne/skakels
[wysig bron]@Mukdro: Moet asseblief nie goed onderaan artikels soos Bronne/Skakels verander nie. Dit is al bespreek op die Afrikaanse Wikipedia deur mense wat al lank hier werk. Dankie. ~ Burgert (kontak) 16:26, 12 Maart 2021 (UTC)
Gee ons meer inligting oor jou self asb.
[wysig bron]@Mukdro:, ek sien jy is redelik bedrywig hier op ons Wikipedia en jou werk herinner my aan 'n gebruiker wat ons geskors het Wikix of so iets. Vertel ons meer van jouself asb! Groete! Oesjaar (kontak) 13:43, 6 Mei 2021 (UTC)
- Ek het reeds só vermoed, maar tot dusver sien ek niks verkeerds nie. Hy doen ten minste iets rondom kategorieë en verkiesings. Ek hou hom maar dop en hoop, hy help ons met Spesiaal:OngebruikdeKategorieë en Spesiaal:OngekategoriseerdeKategorieë. Groete. -- SpesBona 18:45, 6 Mei 2021 (UTC)
- Ek vra vir die laaste keer: vertel ons asb van jou planne vorentoe want van die goed wat jy doen het weinige waarde. Oesjaar (kontak) 12:48, 7 Mei 2021 (UTC)
- Ek beaam die vermoede dat Gebruiker:Mukdro 'n kouspop van gebruiker:Wikix en gebruiker:Wwikix is, uit my waarnemings van sy bedrywighede hier! Ons hou hom maar dop? Groete, -- Aliwal2012 08:53, 9 Mei 2021 (UTC)
- Ek vra vir die laaste keer: vertel ons asb van jou planne vorentoe want van die goed wat jy doen het weinige waarde. Oesjaar (kontak) 12:48, 7 Mei 2021 (UTC)
- Ek het reeds só vermoed, maar tot dusver sien ek niks verkeerds nie. Hy doen ten minste iets rondom kategorieë en verkiesings. Ek hou hom maar dop en hoop, hy help ons met Spesiaal:OngebruikdeKategorieë en Spesiaal:OngekategoriseerdeKategorieë. Groete. -- SpesBona 18:45, 6 Mei 2021 (UTC)
Beoogde verbanning
[wysig bron]Hallo mede-gebruikers!
Ek moes ongelukkig gebruiker Mukdro (alias Wwikix) blokkeer, hy jaag al weer jare se gemors aan (sien Formule 1-reekssjablone deur kom geskep). Daar is werklik geen sin in sy dade nie! Aliwal2012 11:50, 10 Mei 2021 (UTC)
- Wat is fout met kategorieë soos Kategorie:Aken en Kategorie:Dortmund, en al die artikels wat hy reeds geskep en hersien het? Ek kon die kategoriewerk nie beter gedoen het nie, sien Kategorie:Keulen en Kategorie:Hannover. Ek vra maar net. Groete. -- SpesBona 20:50, 10 Mei 2021 (UTC)
Hierdie sjabloon oorkoepel die Sjabloon:F1GP 2004–2009 en Sjabloon:F1GP 2010–2019. Mukdro (kontak) 11:53, 10 Mei 2021 (UTC)
- Ek wil dit nie oorkoepel hê nie! Aliwal2012 11:57, 10 Mei 2021 (UTC)
- Jy werk nou onder Gebruiker:2a7835289a642. Jy is klaar opgespoor, gaan maar voort jong! -- Aliwal2012 14:09, 13 Mei 2021 (UTC)
Die gebruik van die woord geweste.
[wysig bron]Staak die gebruik van die woord geweste, jy gebruik dit verkeerd en maak die ander reg asb. Oesjaar (kontak) 14:29, 30 Mei 2021 (UTC)
- Reageer asb op hierdie boodskap. Oesjaar (kontak) 17:40, 30 Mei 2021 (UTC)
- Ek is besig te herstel. Mukdro (kontak) 17:43, 30 Mei 2021 (UTC)
- Reageer asb op hierdie boodskap. Oesjaar (kontak) 17:40, 30 Mei 2021 (UTC)
- Staak nou met geweste. Jy gebruik die woord verkeerd. Finale waarskuwing. Oesjaar (kontak) 19:45, 30 Mei 2021 (UTC)
- Kanseller hierdie onmiddellik: Kategorie:Administratiewe onderverdelings Oesjaar (kontak) 19:47, 30 Mei 2021 (UTC)
Kategorieë soos munisipaliteite in Finland, Litaue en Noorweë is nutteloos omdat dit swak onderhou word. 20:15, 31 Mei 2021 (UTC)
Administratiewe onderverdelings is geografie en politiek. Mukdro (kontak) 20:16, 31 Mei 2021 (UTC)
Blokkade Mukdro
[wysig bron]Hierdie blokkade is onregverdig! Stefonti (kontak) 12:41, 7 Augustus 2021 (UTC)
- Jy is globaal verban en jy sal nie weer hier toegelaat word nie. Verstaan jy dit nie? Aliwal2012 14:39, 7 Augustus 2021 (UTC)