Gaan na inhoud

Gebruikerbespreking:Dumbassman/argief2022/23

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


How we will see unregistered users

Hi!

You get this message because you are an admin on a Wikimedia wiki.

When someone edits a Wikimedia wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wikimedia Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.

Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.

If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wikimedia wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.

We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.

Thank you. /Johan (WMF)

18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)

Hi! @Dumbassman:

The ratification voting process for the revised enforcement guidelines of the Universal Code of Conduct (UCoC) is now open! Voting commenced on SecurePoll on 7 March 2022 and will conclude on 21 March 2022. Please read more on the voter information and eligibility details.

Please vote here

Regards, Zuz (WMF) (kontak) 12:39, 11 Maart 2022 (UTC)[antwoord]

Werkswinkel in Namibië

Rossouw, ek bied op 27 April 'n werkswinkel in Windhoek aan saam met Netwerk Namibië se Elizma Theron. Sal daarvan hou om jou daar te sien. Groete! Oesjaar (kontak) 17:41, 30 Maart 2023 (UTC)[antwoord]

Stem asb!

Hallo Rossouw! Lanklaas gesels hier?

Sal jy asb so gaaf wees om te lees en dan te stem by Wikipedia:Geselshoekie#Irriterende IP-adresse. Op die oomblik is dit skaakmat: 4 stemme vir en 4 teen. Dankie en groete, -- Aliwal2012 22:18, 4 Augustus 2023 (UTC)[antwoord]

Yes my maat. Ja nee, my boerdery is nou weer so dat ek kan Wiki wysig. Lyk my die stem is nou in sy moer. Cheers Dumbassman (kontak) 07:59, 7 Augustus 2023 (UTC)[antwoord]

Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Force

You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)

Skoolwedstryd artikels

Los die artikels asb net so tot na die beoordeling. Oesjaar (kontak) 11:13, 19 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]

Reg so oubaas Dumbassman (kontak) 14:57, 20 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]
@Oesjaar Nou wanneer is julle klaar? Ek wil skoonmaak Dumbassman (kontak) 14:23, 25 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]
Gaan aan met ander dinge, ek neem verantwoordelikheid vir die skoolartikels. Groete! Oesjaar (kontak) 17:43, 25 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]
Reg so my maat. Mooi loop Dumbassman (kontak) 17:59, 25 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]

Hierdie artikel gaan oor die myn by Phalaborwa. Groete! Oesjaar (kontak) 09:26, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]

Kommentaar Dis nie waar nie. Die een bron noem 'n myn met die naam in die Vrystaat, en 'n ander sê 'n myn naby Polokwane. Dus 'n dubbelsinnigheid Oesjaar. -- Aliwal2012 09:56, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]
Myne word nie ontdek nie, slegs erts. Myne word ontwikkel. Groete! Oesjaar (kontak) 09:31, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]
Hoor-hoor! Mag ek maar die artikel se taalgebruik verbeter? Dis soos soetkoek vir my! -- Aliwal2012 09:47, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]
Maak so! Oesjaar (kontak) 09:54, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]
Dankie manne, ek het net oppervlakkig gewysig. Dumbassman (kontak) 18:47, 20 November 2023 (UTC)[antwoord]

Krieket

Goeienaand Dumbassman, geniet jy tans die krieket daar in Namibië? Die laaste twee plekke van die T20I-wêreldbeker 2024 word tans daar by jou in Windhoek bespreek en Namibië is goed op dreef. Hulle sal dit dalk saam met Zimbabwe maak, of Kenia verskyn na etlike jare uiteindelik weer op 'n internasionale toernooi. Uganda is ook nie meer 'n buiteperd nie en goed op pad om Afrika se vyfde krieketland te word. Sien jy kans om prente te neem? Ons het al lanklaas lekker krieket gesels op WhatsApp. Wat is jou nr.? Groete. --  SpesBona 21:50, 23 November 2023 (UTC)[antwoord]

Yes my maat, baie lekker om van jou te hoor. Ek kyk deesdae selde krieket. DSTV is belaglik duur so ek kyk nou en dan die highlights. Ek sal baie graag so iets doen maar ek woon 600km van Windhoek af. Myself verskoon van boerevereniging bestuur, nou weer tyd vir Wiki-wysig. Ek dink ek het nog jou no. Mooi loop Dumbassman (kontak) 04:52, 24 November 2023 (UTC)[antwoord]