Dreadnoughtus
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dreadnoughtus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
(geen rang): | |
Genus: | †Dreadnoughtus (Lacovara et al., 2014)
|
Tipe-spesie | |
|
Dreadnoughtus | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Dreadnoughtus (genoem na ’n soort oorlogskip, Dreadnought, wat "vrees niks" beteken) is ’n genus reusagtige Titanosauria-dinosourus uit die Laat Kryt van 84–66 miljoen jaar gelede wat in Argentinië ontdek is. Dit is een van die grootste bekende landgewerweldes met die grootste massa van enige landdier wat met redelike sekerheid bereken kan word[1] met behulp van ledemate se beenmates.[2][3]
Die tipe-spesie is Dreadnoughtus schrani. Dit is die volledigste reusagtige Titanosauria wat nog ontdek is.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Lacovara, Kenneth J.; Ibiricu, L.M.; Lamanna, M.C.; Poole, J.C.; Schroeter, E.R.; Ullmann, P.V.; Voegele, K.K.; Boles, Z.M.; Egerton, V.M.; Harris, J.D.; Martínez, R.D.; Novas, F.E. (4 September 2014). "A Gigantic, Exceptionally Complete Titanosaurian Sauropod Dinosaur from Southern Patagonia, Argentina". Scientific Reports. doi:10.1038/srep06196.
- ↑ Benson, Roger B. J.; Campione, Nicolás E.; Carrano, Matthew T.; Mannion, Phillip D.; Sullivan, Corwin; Upchurch, Paul; Evans, David C. (6 Mei 2014). "Rates of Dinosaur Body Mass Evolution Indicate 170 Million Years of Sustained Ecological Innovation on the Avian Stem Lineage". PLOS Biology. doi:10.1371/journal.pbio.1001853.
- ↑ Campione, Nicolás E.; Evans, David C. (10 Julie 2012). "A universal scaling relationship between body mass and proximal limb bone dimensions in quadrupedal terrestrial tetrapods". BMC Biology: 15. doi:10.1186/1741-7007-10-60.