Diether Krebs
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diether Krebs | |
Geboorte | 11 Augustus 1947 |
---|---|
Sterfte | 4 Januarie 2000 (op 52) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diether Krebs (11 Augustus 1947 – 4 Januarie 2000) was 'n Duitse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Komm in die Wanne, Schätzchen (1971) en Möbius (1993), en in die televisiereeks Sketch-up (1984).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Komm in die Wanne, Schätzchen
- 1993: Möbius
- 1999: Bang Boom Bang - Ein todsicheres Ding
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Ein Herz und eine Seele
- 1973: Sechs unter Millionen
- 1974: Lokalseite unten links
- 1976: Ein Fall für Stein
- 1976: Block 7
- 1978: Die unsterblichen Methoden des Franz Josef Wanninger
- 1978: Der rostrote Ritter
- 1982: Beim Bund
- 1984: Sketch-up
- 1984: Die Lehmanns
- 1988: Alles nichts oder?!
- 1988: Dortmunder Roulette
- 1989: Knastmusik
- 1998: Der Dicke und der Belgier
- 2002: Mundstuhl!
- 2008: Meine Lachgeschichte
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Die 7-Tage-Woche des Drahtwebers Rolf Piechotta
- 1978: Wann heiraten Sie meine Frau?
- 1979: Fallstudien
- 1979: Direktmandat
- 1980: Die Judenbuche
- 1980: Die Gräfin vom Chamissoplatz. Eine Geschichte aus dem heutigen Berlin
- 1985: Sterne fallen nicht vom Himmel
- 1986: Was zu beweisen war
- 1988: Beule
- 1989: Alte Freundschaften
- 1996: Bei Aufschlag Mord
- 1997: Geschichten aus der Heimat - Affenliebe
- 1998: Der Kinderhasser
- 2007: Diether mit 'h' Krebs