Chloe Bennet
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chloe Bennet | |
Geboortenaam | Chloe Wang |
---|---|
Geboorte | 18 April 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chloe Bennet (gebore 18 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Valley Girl (2018) en in die televisiereekse Nashville (2012) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Valley Girl
- 2019: Abominable
- 5 Years Apart
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: The Nightlife
- 2012: Nashville
- 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
- 2015: This Week in Hollywood
- 2016: A Director Prepares: Bobby Roth's Masterclass
- 2018: Marvel Rising: Secret Warriors
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Intercept
- 2016: Marvel's Captain America: 75 Heroic Years
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: BigBang: Tonight