Breanna Yde
Voorkoms
Breanna Yde | |
Geboortenaam | Breanna Nicole Yde |
---|---|
Geboorte | 11 Junie 2003 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Breanna Yde (gebore 11 Junie 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Level 26: Dark Prophecy (2010) en in die televisiereekse The Thundermans (2013), The Haunted Hathaways (2013), en School of Rock (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Level 26: Dark Prophecy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Alexis Joy VIP Access
- 2013: The Thundermans
- 2013: The Haunted Hathaways
- 2014: Webheads
- 2014: Orange Carpet Special Edition
- 2016: School of Rock
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Santa Hunters
- 2017: Escape from Mr. Lemoncello's Library
- 2018: Superstar Slime Showdown at Super Bowl 2018
Video's
[wysig | wysig bron]- 2017: All I Want for Christmas Is You