Baldwin Locomotive Works
Baldwin Locomotive Works | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1825 |
Hoofkantoor | Eddystone, Pennsilvanië, Verenigde State van Amerika |
Industrie | Spoorvervoer |
Produkte | Lokomotiewe |
Ontbind | 1972 |
Die Baldwin Locomotive Works was 'n Amerikaanse vervaardiger van spoorweglokomotiewe. Dit was oorspronklik geleë in Philadelphia, en later verskuif na die nabygeleë Eddystone, Pennsilvanië. Hoewel die maatskappy baie suksesvol was as die grootste vervaardiger van stoomlokomotiewe, was sy oorgang na die produksie van diesels veel minder. Toe die vroeë aanvraag vir diesellokomotiewe wat stoom vervang het afplat, kon Baldwin nie meer in die mark meeding nie. Sy lokomotiefproduksie is in 1956 gestaak en in 1972 word alle besigheid gesluit, nadat dit meer as 70 000 lokomotiewe geproduseer het, die oorgrote meerderheid aangedryf deur stoom.
Hierdie maatskappy moet nie verwar moet word met EM Baldwin van Australië wat klein lokomotiewe bou vir dinge soos suikerrietplantasies nie.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Alexander, E.P. (2003), Iron Horses: American Locomotives 1829–1900, Courier Dover Publications, ISBN 0-486-42531-2
- Best, Gerald M. (1968), Mexican Narrow Gauge, Howell-North Books.
- Brown, John K. (1995), The Baldwin Locomotive Works, 1831–1915: A Study in American Industrial Practice, Studies in Industry and Society series, Baltimore, Maryland, USA: Johns Hopkins University Press, ISBN 978-0-8018-5047-9.
- Cotterell, Paul (1984), The Railways of Palestine and Israel, Abingdon: Tourret Publishing, ISBN 0-905878-04-3.
- Marx, Thomas G. (1976), "Technological Change and the Theory of the Firm: The American Locomotive Industry, 1920–1955", Business History Review (50.1): 5–18.
- Sloan, Alfred P. (1964), McDonald, John, ed., My Years with General Motors, Garden City, NY, USA: Doubleday, OCLC 802024, http://books.google.com/books?id=qHJEAAAAIAAJ. Heruitgegee in 1990 met 'n nuwe voorwoord deur Peter Drucker (ISBN 978-0-385-04235-2).
- Warner, Paul Theodore (1924), Motive Power Development on the Pennsylvania Railroad System, 1831–1924, Pennsylvania Railroad Company.
- Westing, Frederick (1982) [1966], The locomotives that Baldwin built. Containing a complete facsimile of the original "History of the Baldwin Locomotive Works, 1831-1923", Crown Publishing Group, ISBN 978-0-517-36167-2