Audi 80
Audi 80 (1972–1976) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi |
Ook genoem | Audi Fox Audi 5+5 Audi 4000 Audi Cabriolet |
Produksie | 1966–1996 |
Montering | Ingolstadt, Duitsland Emden, Duitsland Wolfsburg, Duitsland Tokio, Japan (Audi Motor Assembly) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte uitvoerende motor |
Uitleg | Langsgeplaasde voorenjin, voorwieldryf of quattro permanente vierwielaandrywing |
Platform | Volkswagengroep B platform |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Audi F103 |
Opvolger | Audi A4 |
Variante | Volkswagen Passat |
Die Audi 80 is 'n kompakte uitvoerende motor deur die Duitse vervaardiger Audi (aanvanklik bekend as Auto Union en Audi NSU Auto Union) vervaardig van 1966 tot 1996. Dit deel sy platform met die Volkswagen Passat van 1973-1986 en was beskikbaar as 'n sedan en 'n avant (Audi se naam vir 'n stasiewa). Die koepee en omskepbare modelle was nie deel van die reeks nie, maar het dieselfde platform en baie onderdele gedeel.
In Noord-Amerika en Australië, is die 80 as die Audi Fox verkoop vir modeljaar 1973-1979, en as die Audi 4000 vir modeljaar 1980-1987 in die VSA. Die Audi 90 was 'n luukse ontwerperweergawe van die Audi 80. Die oorspronklike Audi Cabriolet het sy eie kenteken sonder 'n nommer gedra, maar was nou verwant aan die 80/90.
Daar was verskillende weergawes met binnebrandenjins, waarvan die petrolenjins die brandstofinspuiting "E" (Einspritzung), en vergasser "S", en die dieselenjins die "D" (Diesel), "TD" (turbodiesel) en "TDI" (Turboaangejaagde direkte inspuiting) ingesluit het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Audi 80.
Audimodelle |
---|
Produksiemodelle:
• A1
• A2
• A3
• S3
• A4
• S4
• RS4
• A5
• A6
• S6
• RS6
• A7
• S7
• RS7
• Q3
• Q5
• Q7
• A8
• S8
• TT
• R8 |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |