Amy Acker
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amy Acker | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Acker (gebore 5 Desember 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002) en The Cabin in the Woods (2012), en in die televisiereekse Angel (1999) en Alias (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Catch Me If You Can
- 2002: Groom Lake
- 2009: 21 and a Wake-Up
- 2011: Sironia
- 2012: The Cabin in the Woods
- 2012: Much Ado About Nothing
- 2014: Let's Kill Ward's Wife
- 2016: The Energy Specialist
- 2017: Amanda & Jack Go Glamping
- 2018: United We Fan
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Angel
- 2001: Alias
- 2009: Dollhouse
- 2010: Happy Town
- 2011: Person of Interest
- 2015: Con Man
- 2017: The Gifted
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Fire & Ice
- 2008: Voices
- 2011: Dear Santa
- 2015: A Novel Romance
- 2016: A Nutcracker Christmas
- 2017: Fox Fall Preview
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: 'Angel': Season 4 Overview
- 2004: 'Angel': Season 3 Overview
- 2005: 'Angel': The Final Season
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amy Acker in die Internet-rolprentdatabasis
- Amy Acker op Twitter