Alexander Carson (rolprentvervaardiger)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexander Carson | |
Geboorte | 16 Julie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, skrywer, en kinematograaf |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexander Carson (gebore 16 Julie 1982) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, skrywer, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Valley Below (2014) en O, Brazen Age (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: The Valley Below
- 2015: O, Brazen Age
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Bleed On