1264
Voorkoms
1264 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1259 | 1260 | 1261 | 1262 | 1263 | ◄ 1264 ► | 1265 | 1266 | 1267 | 1268 | 1269 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1264 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1264 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 11 Augustus – Pous Urbanus IV stel die fees van Corpus Christi (die liggaam van Christus) in.
- 15 Augustus – Pous Urbanus IV gee die kroon van Sisilië aan Karel van Anjou.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Pous Clemens V, die 195ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1314).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 2 Oktober – Pous Urbanus IV, die 182ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1195).
- Andrei II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1222)