Gaan na inhoud

Julia Görges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 19:35, 17 Julie 2023 (Afrigter bygevoeg)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Julia Görges
Julia Görges tydens die Franse Ope in 2018
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Woonplek Bad Oldesloe, Duitsland
Regensburg, Duitsland[1]
Geboortedatum 2 November 1988 (1988-11-02) (36 jaar oud) [1]
Geboorteplek Bad Oldesloe, Wes-Duitsland[1]
Lengte 1,80 m[1]
Gewig 58 kg[1]
Afrigter Sebastian Sachs
Michael Geserer[1]
Begin professioneel 2005[1]
Afgetree 21 Oktober 2020[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $9 913 953 (soos op 30 Januarie 2023)[1] (64ste van alle tye)[2]
Amptelike webblad julia-goerges.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 479–337 (58,7%)[1]
Loopbaantitels 7 WTA,[1] 6 ITF
Hoogste rang No. 9 (20 Augustus 2018)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 4R (2012, 2013, 2015)
Franse Ope 4R (2015)
Wimbledon HE (2018)
VSA-Ope 4R (2017, 2019)
Groot toernooie
Olimpiese Spele 3R (2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 253–206 (55,1%)[1]
Loopbaantitels 5 WTA,[1] 6 ITF
Hoogste rang No. 12 (22 Augustus 2016)[1]
Australiese Ope HE (2015, 2016)
Franse Ope 3R (2011)
Wimbledon HE (2016)
VSA-Ope KE (2012)
Groot dubbelspeltoernooie
WTA-kampioenskap KE (2016)
Olimpiese Spele 2R (2012)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord
Loopbaantitels 0
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope KE (2014)
Franse Ope E (2014)
Wimbledon KE (2012)
VSA-Ope 2R (2015)
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023.

Julia Görges (gebore op 2 November 1988 in Bad Oldesloe, Duitsland) is 'n voormalige Duitse beroepstennisspeler.

Julia Görges het twee enkel- en vyf dubbelspeltitels op die WTA-toer verower, asook ses enkelspel en ses dubbelspeltitels in die ITF-reeks gewen in haar loopbaan. Op 20 Augustus 2018 bereik sy haar beste posisie as die wêreld se nommer 9.[1] Op 22 Augustus 2016 bereik sy haar hoogtepunt as die wêreld se nommer 12 op die vrouedubbelspelranglys.[1] Sy het in Oktober 2020 uitgetree.

Grand Slam-rekord

[wysig | wysig bron]
Julia Görges tydens die VSA-Ope in 2016
Julia Görges tydens die Franse Ope in 2015

Die tabel toon Görges se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2007 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 1
2008 Nie gekwalifiseer nie Nie gekwalifiseer nie Rondte 2 Rondte 1
2009 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1
2010 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 2
2011 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 3
2012 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 1
2013 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1
2014 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1
2015 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1
2016 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 2
2017 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 4
2018 Rondte 2 Rondte 3 Halfeindstryd Rondte 2
2019 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 4
2020 Rondte 3 Rondte 2 Toernooi nie gehou nie Nie deelgeneem nie

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 (en) "Julia Görges". Women's Tennis Association. Besoek op 30 Januarie 2023.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 30 Januarie 2023. Besoek op 30 Januarie 2023.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]