Gaan na inhoud

Obed Bapela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 12:31, 23 Februarie 2021
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Obed Bapela

Ampsbekleër
Termynaanvang
2010

Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2014
President Jacob ZumaCyril Ramaphosa

Adjunkminister in die Presidensie vir Prestasiemonitering en -Evaluering
Ampstermyn
2011 – 2014
President Jacob Zuma

Adjunkminister van Kommunikasie
Ampstermyn
2010 – 2011
President Jacob Zuma

Voorsitter van die Huis
Ampstermyn
2010 – 2010
President Jacob Zuma

Persoonlike besonderhede
Gebore Kopeng Obed Bapela
28 Februarie 1958 (1958-02-28) (66 jaar oud)
Alexandra, Transvaal
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Constance Bapela († Feb 2018)

Obed Bapela (gebore 28 Februarie 1958) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2014 die Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede, tans dienend onder Minister Nkosazana Dlamini-Zuma.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Obed Bapela op Twitter
  • "Obed Bapela". People's Assembly.