Tower 42
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tower 42 (voorheen bekend as die National Westminstertoring) is 'n wolkekrabber wat in 1980 in Londen voltooi is. Die toring het 'n hoogte van 183 meter en 47 verdiepings. Die toring is vandag die 7de hoogste wolkekrabber in Groter-Londen. Die boukoste het sowat 72 miljoen (vandag sowat 230 miljoen) Pond beloop.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tower 42.
- (en) Amptelike webwerf