Gaan na inhoud

Taalverskeidenheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:29, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.

  • Chronolek (tydsgebonde variasie)
  • Geolek (Algemeen bekend as dialek - streeksgebonde variasie)
  • Ideolek (persoongebonde variasie)
  • Sosiolek (groepsverbonde variasie)