Ligging van Noord-Ierland in Europa.
Enkelvoud Meervoud
  Noord-Ierland     —  
Noord-Ier•land
(land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Ierland in die noordweste van Europa.
Noord-Ierland is volgens die Wet op die Regering van Ierland in 1920 gestig en het, net soos Skotland en Wallis, oor sy eie regering beskik.
  Vertalings:    Noord-Ierland
Engels: Northern Ireland(en)
Nederlands: Noord-Ierland(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noord-Ierland.