Thamsanqa Gabuza
Suid-Afrikaanse sokker speler
Thamsanqa Aubery Gabuza (gebore 27 Julie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir Orlando Pirates in Suid-Afrika speel en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.[3]
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Thamsanqa Aubrey Gabuza | ||
Gebore | 27 Julie 1987[1] | ||
Geboorteplek | Newcastle, Suid-Afrika[1] | ||
Lengte | 1.83 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Orlando Pirates | ||
Nommer | 31 | ||
Jeugloopbaan | |||
Tornado FC[2] | |||
Maritzburg City[2] | |||
Abaqulusi[2] | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2008–2009 | Durban Stars | 21 | (16) |
2009–2013 | Golden Arrows | 88 | (23) |
2013– | Orlando Pirates | 62 | (8) |
Nasionale span‡ | |||
2012– | Suid-Afrika | 16 | (6) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Augustus 2018 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Internasionale doele
wysig- Punte en uitslae lys Suid-Afrika se doele eerste.[3]
doel | datum | plek | teenstaander | telling | gevolg | Kompetisie |
---|---|---|---|---|---|---|
1. | 16 Junie 2015 | Kaapstad-stadion, Kaapstad, Suid-Afrika | Angola | 1 -1 | 2-1 | vriendskaplik |
2. | 20 Junie 2015 | Dobsonville-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika | Mauritius | 1 -0 | 3-0 | 2016 Afrikanasieskampioenskap se kwalifisering |
3. | 5 September 2015 | Stade Olympique, Nouakchott, Mauritanië | Mauritanië | 1 -1 | 1-3 | 2017 Afrikanasiesbeker se kwalifisering |
4. | 13 November 2015 | Estádio Nacional de Ombaka, Benguela, Angola | Angola | 2 -1 | 3-1 | 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifisering |
5. | 4 Junie 2016 | Onafhanklikheid-stadion, Bakau, Gambië | Gambië | 1 -0 | 4-0 | 2017 Afrikanasiesbeker se kwalifisering |
6. | 2 -0 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 https://za.soccerway.com/players/-gabuza/90613/
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 April 2019.
- ↑ 3,0 3,1 "Gabuz, Thamsanqa" (in Engels). National Football Teams. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2019. Besoek op 1 Oktober 2012.