SNAC

aanlyn projek vir die ontdekking, opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense, families en organisasies

Social Networks and Archival Context (SNAC) is ’n aanlyn projek vir die ontdekking, opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense, families en organisasies.[1] Dit is in 2010 deur verskeie Amerikaanse instellings gestig.

Verwysings

wysig
  1. Bromley, Anne (8 November 2017). "Digital Social Network Linking the Living and the Dead Expands". UVA Today. Besoek op 10 Januarie 2019.

Eksterne skakels

wysig