Nickey Iyambo
Nickey Iyambo (20 Mei 1936 – 19 Mei 2019) was 'n Namibiese politikus en geneesheer wat van 2015 tot 2018 as die eerste adjunkpresident van Namibië gedien het. Iyambo was lid van die SWAPO en lid van die kabinet van Namibië sedert onafhanklikheid in Maart 1990. Hy was die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste van 1990 tot 1996, Minister van Streeks- en Plaaslike Regering en Behuising van 1996 tot 2002, Minister van Mynwese en Energie van 2002 tot 2005, Minister van Landbou, Water en Bosbou vanaf 2005 tot 2008, Minister van Veiligheid en Sekuriteit van 2008 tot 2010, en Minister van Veterane-sake vanaf 2010. Hy het in 2018 as adjunkpresident uitgetree weens swak gesondheid, maar het steeds die hoof van die Ministerie van Veteranesake behartig.
Nickey Iyambo | |
Ampstermyn 21 Maart 2015 – 8 Februarie 2018 | |
President | Hage Geingob |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nuwe pos |
Opgevolg deur | Nangolo Mbumba |
Minister van Veteraansake
| |
Ampstermyn Maart 2010 – Maart 2015 | |
President | Hifikepunye Pohamba |
Voorafgegaan deur | Ngarikutuke Tjiriange |
Opgevolg deur | Pos afgeskaf |
Minister van Veiligheid en Sekuriteit
| |
Ampstermyn 8 April 2008 – Maart 2010 | |
President | Hifikepunye Pohamba |
Voorafgegaan deur | Peter Tsheehama |
Opgevolg deur | Nangolo Mbumba |
Minister van Landbou, Water en Landelike Ontwikkeling
| |
Ampstermyn 30 Maart 2005 – 8 April 2008 | |
President | Hifikepunye Pohamba |
Voorafgegaan deur | Helmut Angula |
Opgevolg deur | John Mutorwa |
Minister van Mynbou en Energie
| |
Ampstermyn 31 Augustus 2002 – 30 Maart 2005 | |
President | Sam Nujoma |
Voorafgegaan deur | Jesaya Nyamu |
Opgevolg deur | Erkki Nghimtina |
Minister van Onderwys
| |
Ampstermyn 2005 – 2010 | |
President | Hifikepunye Pohamba |
Voorafgegaan deur | Nahas Angula |
Opgevolg deur | Abraham Iyambo |
Minister van Streeks- en Plaaslike Regering en Behuising
| |
Ampstermyn Augustus 1996 – 31 Augustus 2002 | |
President | Sam Nujoma |
Voorafgegaan deur | Libertina Amathila |
Opgevolg deur | Joel Kaapanda |
Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste
| |
Ampstermyn 21 Maart 1990 – Augustus 1996 | |
President | Sam Nujoma |
Voorafgegaan deur | Nuwe pos |
Opgevolg deur | Libertina Amathila |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Onayena, Ovamboland, Suidwes-Afrika (nou Namibië) | 20 Mei 1936
Sterf | 19 Mei 2019 (op 82) Windhoek, Namibië |
Politieke party | SWAPO |
Alma mater | Universiteit van Helsinki |
Voorafgegaan deur Nuwe amp |
Adjunkpresident van Namibië 2015–2018 |
Opgevolg deur Nangolo Mbumba |